Olimpiese Winterspele 1968

Xe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1968

Gehou in Grenoble, Frankryk
Deelnemende lande 37
Deelnemende atlete 1 158 (947 mans, 211 vroue)[1]
Items 35 in 6 sporte
Openingseremonie 6 Februarie 1968
Sluitingseremonie 18 Februarie 1968
Amptelik geopen deur President Charles de Gaulle
Atlete-eed Leo Lacroix (alpeski)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Alain Calmat (kunsskaats)
Vorige Spele 1964: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele 1972: Sapporo (Japan)

Die Olimpiese Winterspele 1968 (Frans: Les Xes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die Xde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 18 Februarie 1968 in Grenoble, Frankryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary (Kanada), Lahti (Finland), Sapporo (Japan), Oslo (Noorweë) en Lake Placid (Verenigde State). Die Olimpiese Somerspele 1968 is in Meksikostad, Meksiko, aangebied.

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy